| |
|
A Prayer for the new year:
Lord,
that I will not live and work 'carnally' in the new year.
2Cron
26:18: 'Then they stood up against Uzziah, the king and said to him:
'It is not your business o Uzziah to burn incense to Jehovah, but it
is the business of the priests the sons of Aaron, the ones
sanctified, to burn incense. Go out from the sanctuary, for you have
acted unfaithfully, and it is not for any glory to you on the part
of Jehovah God.
v:19:
But Uzziah became enraged while in his hand there was a censer for
burning incense, and during his rage against the priests, leprosy
itself flashed up in his forehead before the priests in the house of
Jehovah beside the altar of incense'.
read
more
More Articals
Pragmatism
Recognise
a man with a passion!
Revival Preacher or Evangelist?
The Holy Spirit
compared with a Master of ceremonies
Time to retire or time to report
for service?
Two of the most important principles in
decision making.
|
|
'n Oujaars gebed:
Here, dat ek nie 'vleesgedrewe' vir U sal leef en werk in die nuwe
jaar nie!
2Kr
26:18 en teen koning Ussía opgetree en aan hom gesê: Dit kom u nie
toe, Ussía, om vir die HERE offerrook te laat opgaan nie, maar aan
die priesters, seuns van Aäron, wat geheilig is om te offer. Gaan
uit die heiligdom uit, want u het ontrou gehandel, en dit sal u van
die kant van die HERE God nie tot eer strek nie.
v:19
Maar Ussía het woedend geword; en terwyl hy, met die wierookpan in
sy hand, woedend was op die priesters, slaan die melaatsheid op sy
voorhoof uit voor die oë van die priesters, in die huis van die HERE
langs die reukaltaar.
lees meer
Meer artikels
Aftree tyd
is intree tyd!
Die Heilige Gees met 'n seremonimeester vergelyk!
Herlewingsprediker of Evangelis?
Herken 'n man met Passie
Pragmatime
Twee van die belangrikste beginsels in besluitneming.
|
|