Daar is
ook CD's beskikbaar:
Evangelisasie Gereedskap
Boodskappe wat gebruik kan word vir Evangelisasie
Oordenkings Reeks
6 Boodskappe in elke volume van ongeveer 10 min.
Idiaal vir oggendgodsdiens vir plaaswerkers en kleingroepe.
Reeks oor die aanbidding van voorvaders.
Wat leer die Bybel ons aangaande die aanbidding van voorvaders
Bybelstudies
4 Bybelstudies per volume wat gebruik kan word vir kleingroepe.
U kan meer inligting oor materiaal wat reeds
beskikbaar is op ons Katalogus bekom.
|